We would like to Congratulate Lirah Laren who took part in the WCED art competition about Myself. There was art pieces from all over the
Congratulations to Fernando, Leo, Anthonie, Stephanie, Leané, Elle-May & Noah, our Top 5 learners for Term 2.
Baie geluk aan die volgende leerders; Eddie Sarvant, Daniel Compaan, Nuh Mohammed, Fiona Moul, Andreas Kruger.
Baie geluk aan die volgende leerders wat in die top 5 vir Graad 7 is vir kwartaal 2. Lila, Tenika, Saskia, Luca en Minke.
Today was a day filled with FUN! The learners had to wear Silly socks today and we had a paper plane competition 😄😄
Today was a good day on the sport field:)Junior sport day against Sedgefield Primary. Netball: 0/7: Hoekwil 4 & Sedge 00/8 : Hoekwil 3 &
Die geliefde Laerskool Hoekwil was so geëerd om verskeie borge vir Netbal hempies en Rugby truie te ontvang. Ons wil graag die volgende borge bedank;
Tema: Is jy my mamma?Are you my mother? Alle aktiwiteite is Graad R kleingroep- aktiwiteite. Die leerders het ñ paar skeppende kuns aktiwiteite gedoen. Die
Ons het die tema afgesluit en ñ voedsel piramide gebou. Dit was groot pret.
Our top 5 for the term. Minke Herselman (absent)was first in the class with 91.1%Milan Spaans was also absent. Congratulations girls. We’re very proud of
Graad 5 se Top 5 Akademiese leerders vir Kwartaal 1, 2023. Welgedaan aan Fernando, Cullum, Noah, Elle-May en Leo.
Die Graad 3’s leer oor die verskillende voedselgroepe en hoe die verskillende vitamines ñ rol in die liggaam speel. Rentia Lombard en Elziree (Rainbow Ruby)
Saterdag, 22 April 2023 het ons ñ sportdag by George Voorbereiding gehad. Eerste toernooi vir die seisoen. Die kinders het dit baie geniet. Welgedaan aan
So proud to announce that the winners of the wildlife art competition are all from Hoekwil Primary 🥰🥰🥰. 1st place : Fiona Moul2nd place: Stephanie
Today (17/03/23) we had a ceremony for all the prefects and parents at the school to hand over their prefect blazer’s. We are so proud
On the 1st of September Hoekwil Primary had a funky sock day. Each child bought a sticker from PNA to support “to build a school.”
Dankie aan “Oudtshoorn Dogs in need” wat ons skool vandag kom besoek het. Dankie aan juffrou Dina Lourens, prefekte en Laerskool Hoekwil wat die kos
Flower power from all at Hoekwil Primary! A special thank you to the moms who spoilt the teachers with flowers and chocolates.