Academics Graad 3: Ons tema die laaste 3 weke was die verskillende voedselgroepe. Ons het die tema afgesluit en ñ voedsel piramide gebou. Dit was groot pret.
Academics Graad 3’s leer oor gesonde kos Die Graad 3’s leer oor die verskillende voedselgroepe en hoe die verskillende vitamines ñ rol in die liggaam speel. Rentia Lombard en Elziree (Rainbow Ruby)