Die Graad 3’s leer oor die verskillende voedselgroepe en hoe die verskillende vitamines ñ rol in die liggaam speel. Rentia Lombard en Elziree (Rainbow Ruby) wat altwee dieetkundiges is het die leerders mooi kom leer! Hulle het dit vreeslik geniet. Baie dankie.